Papoea (provinsie)

Papoea-jaarvoël
Kerk in Kuala Kencana

Papoea of Papua is 'n Indonesisese provinsie. Vroeër verwys die naam na die hele westelike deel van die eiland Nieu-Guinee; tans is daardie gebied onderverdeel in die provinsies Papoea en Wes-Papoea.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search